14th May 2023

Brood van die Lewe – Eet die Brood in Gehoorsaamheid

Preacher:
Passage: 1 Johannes 2:1-6

Mettertyd het die klem van die Pinksterfees vieringe baie sterk op die Torah - die Wet van God - begin val.  Dit Jode het geglo dat dit op dieselfde dag was wat God die Wet aan Moses gegee het op Berg Sinai.  Daarom het hulle op baie verskillende en interessante maniere die Woord van God gevier en hulle fokus weer opnuut daarop ingestel.  Hoe vergelyk dit met ons eie gevoel oor God se Woord? Hoe dink ons oor Bybellees? Hoe dink ons oor wat dit beteken om gehoorsaam te wees aan God se Woord...?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW