Besete of Begeesterd
Op Pinksterfees dink ons na oor die uitstorting van die Heilige Gees en ons onthou weer die effek wat dit gehad het op die dissipels. Dan lees ons hoedat die Here 'n man wat besete was van 'n bose gees se lewe verander en hoedat die man verander word van besete na begeesterd. Watter gees is aan die werk in ons? Wat sal die mense van ons sê? Is ons besete of begeesterd?
Topics:
Begeesterd, Besete, Bevryding, Heilige Gees, Herstel, Pinkster