Op jou knieë voor die Allerhoogste
Twee mense uit verskillende klasse val voor Jesus op hulle knieë neer. Hulle waag dit met Jesus. Hulle waag dit om alle eer prys te gee deur totaal en al op Hom te vertrou. In die proses leer Markus nie net vir ons wat geloof is nie, maar sien ons ook weer hoe anders die Here Jesus se optrede is en hoe Hy lewe en herstel en genesing bring. Is jy bereid om op jou knieë voor die Allerhoogste neer te val?
Topics:
Allerhoogste, Geloof, Genesing, Opstanding, Wonderwerke