2nd Oct 2022

Ons Ewige en Volmaakte Hoëpriester

Preacher:
Passage: Hebreërs 7:15-28

Hebreërs spel vir ons uit dat Jesus ons Hoëpriester is en waarom dit vir ons van so groot belang is.  As deel daarvan leer ons dat Jesus "hoëpriester is volgens die orde van Melgisedek".  Maar wat beteken dit?  Wie is Melgisedek?  En wat sê dit alles oor God?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW