Dien Soos Jesus
In Johannes 13 kry ons die bekende vertelling van hoe die Here Jesus sy dissipels se voete gewas het. Dit is so 'n pragtige uitbeelding van Jesus se karakter en sê so baie oor hoe Hy wil hê dat ons ook diensbaar teenoor mekaar behoort te wees. Hy stel vir ons die voorbeeld. Maar hier is ook 'n groter openbaring van Wie Hy is en Wat Hy kom doen wat net weereens die grootheid en onmeetbaarheid en ewigheid van God besvestig.
Topics:
Diensbaarheid, Hoëpriester, Verlossing, Verlossingsplan