Waar kry mens sekerheid?
Ons verval vir verskeie redes maklik in geloofstwyfel. Dit kan maak dat ons dan skuldig voel daaroor, dat ons skielik onseker is oor ons eie saligheid, onseker raak oor die kerk en God en wat om te glo. Petrus kom aan die begin van sy eerste brief op eenvoudige en duidelike terme vir ons uitspel waar ons sekerheid lê. Daarin is vir ons 'n ongelooflike troos en berusting en "onuitspreeklike en heerlike blydskap".
Topics:
Geloof, Geloofsekerheid, Saligheid, Sekerheid, Twyfel, Uitverkiesing