Ons is nie alleen nie
Van 16-20 Oktober 2022 het die Noordelike Sinode weer vir die eerste keer in 6 jaar vergader. Dit was voorwaar 'n besonderse sinodesitting. Vandag gee ons terugvoer vanaf die sinode, maar op 'n spesiale manier. Nie in die vorm van 'n verslag nie, maar eerder in briefvorm wat in die gemeente voorgelees word soos dit in die vroegste tye van die kerk ook gebeur het.
As jy na die hoë kwaliteit weergawe van die lied gespeel het wil luister [KLIEK HIER]
Topics:
Kerkverband, Lig vir die wêreld, Liggaam van Christus, Seën, Sinode