Paulus help sy lesers om te besef dat hulle 'n totale nuwe identiteit het en hoe om te lewe op 'n manier wat pas by hierdie nuwe identiteit. Paulus sê…
Ons voeg so maklik en vinnig die woorde "...en vergewe asseblief al ons sonde. Amen" aan die einde van ons gebede. Maar bedoel ons dit nog regtig? Johannes beskryf so…