Hoe lyk die lewe van 'n "toegewyde Christen"? Waaraan wy jy jou lewe? En wat het dit alles met kaneel uit te waai?
Jakobus skryf vir mense wat gefrustreerd is. Onderdruk en ingeperk - hulle kan nie aanbid waar hulle graag wil nie. Klink dit bekend? Maar hy kom herinner hulle aan wie…