29th Aug 2021

As jou strepie getrek is, is hy getrek… of is hy?

Preacher:
Passage: Psalm 139:1-18

Op 22 Augustus 2021 het ons ds. Cornel se pa, ds. Pieter Viljoen hierdie preek gepreek. Op 25 Augustus 2021 is ds. Pieter oorlede.

In die boodskap verduidelik hy waar die idee van “As jou strepie getrek is, is hy getrek...” oorspronklik vandaan kom en wat die Bybel nou eintlik daaroor sê...

Luister hier om meer uit te vind en om te sien waarom hierdie verloop van gebeure en hierdie boodskap so 'n wonderlike getuienis van God se oneindige liefde as die bron van Onuitblusbare Blydskap is!

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Preek op YouTube: https://youtu.be/-VBo6RSkM6E
  2. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
  3. Onuitblusbare Blydskap Preekreeks: http://weskerk.co.za/series/onuitblusbare-blydskap/
Weskerk

FREE
VIEW