22nd Aug 2021

Die Blydskap van om Jesus te Ken

Preacher:
Passage: Filippense 3:1-11

Paulus draai in Filippense 3 nie meer doekies om nie.  Hy sê nou onomwonde waar die bron van sy blydskap lê: in Jesus!  In 'n brilante uiteensetting met fyn woordspeling (en 'n paar growwe woorde ingemeng!) verduidelik Paulus hoe ware geloof lyk, waarop ons nie moet vertrou nie, en hoe 'n mens die Here ken.  En boonop deur dit alles sê Hy wat alles in waarde oortref.  Kan jy dieselfde sê?  O ja, en het jy al in die see geswem...?

BELANGRIKE SKAKELS:

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW