Op 22 Augustus 2021 het ons ds. Cornel se pa, ds. Pieter Viljoen hierdie preek gepreek. Op 25 Augustus 2021 is ds. Pieter oorlede. In die boodskap verduidelik hy waar…
Paulus draai in Filippense 3 nie meer doekies om nie. Hy sê nou onomwonde waar die bron van sy blydskap lê: in Jesus! In 'n brilante uiteensetting met fyn woordspeling…
Filippense 2:19-30 lyk op die oog af of dit slegs 'n reisverslag is en mens voel amper mens wil dit oorslaan en net verder lees in hoofstuk 3. Die spesifieke…
Op verskeie plekke gee Paulus lysies van riglyne vir die nuwe lewe saam met Jesus. Hier in Filippense 2:12-18 kry ons ook sulke riglyne. Maar hierdie keer is dit in…
Laas week het ons gehoor daar is blydskap in eensgesindheid. Maar daardie eenheid is nie so maklik bekombaar nie, want dit vra iets van ons. Dit vra opoffering, dat ons…
Eensgesindheid is deesdae nie meer 'n woord wat ons noodwendig met blydskap assosieer nie. Dalk is dit omdat daar so baie onenigheid in die wêreld heers. Mens sien dit op…
In die tweede helfte van Filippense 1 begin ons meer detail kry oor die uitdagings waarmee Paulus gekonfronteer word. Maar dan sien ons ook hoe hy daarop reageer. Dit wil…
Ons is op 'n ontdekkingsreis na ‘Onuitblusbare Blydskap’ in Paulus se brief aan die Filippense. Reeds hier in die begin van die brief sien ons hoedat Paulus se blydskap in…
Is dit maklik om in die tyd waarin ons leef 'n Christen te wees? Waar kry 'n mens ware blydskap? Hoe lyk ware geluk? Is so iets ooit moontlik? In…