8th Aug 2021

Die Blydskap van die Regte Pad

Preacher:
Passage: Filippense 2:12-18

Op verskeie plekke gee Paulus lysies van riglyne vir die nuwe lewe saam met Jesus.  Hier in Filippense 2:12-18 kry ons ook sulke riglyne.  Maar hierdie keer is dit in direkte reaksie op die voorafgaande gedeelte.  Hoe reageer mens op die woorde van Filippense 2:5-11? Die feit dat Jesus Homself vir ons gee, verhewe is tot die hoogste ereplek, die Naam bo elke naam het, die HERE God is, het lewens veranderende gevolge vir ons.  Hoe lyk hierdie nuwe lewenspad dan en wat het ons nodig om hierdie pad met blydskap aan te pak?

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Preek op YouTube: https://youtu.be/emRMR2nu6JQ
  2. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
  3. Gebedstye - http://weskerk.co.za/tyd-om-te-bid/
  4. Onuitblusbare Blydskap Preekreeks: http://weskerk.co.za/series/onuitblusbare-blydskap/

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW