11th Jul 2021

Vat blydskap saam

Preacher:
Passage: Filippense 1:3-11

Ons is op 'n ontdekkingsreis na ‘Onuitblusbare Blydskap’ in Paulus se brief aan die Filippense. Reeds hier in die begin van die brief sien ons hoedat Paulus se blydskap in Christus prakties begin sigbaar word.  Hoe maak ons dit deel van ons eie lewens?  Waarin kan ons ook ons nog verbly...?

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Preek op YouTube: https://youtu.be/ryhySuS7DBQ
  2. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW