18th Jul 2021

Vat die opdraande met blydskap

Preacher:
Passage: Filippense 1:12-30

In die tweede helfte van Filippense 1 begin ons meer detail kry oor die uitdagings waarmee Paulus gekonfronteer word.  Maar dan sien ons ook hoe hy daarop reageer.  Dit wil lyk asof hoe steiler die opdraandes raak, hoe meer begin Paulus spoed vang vir die evangelie. Paulus se passie en fokus vir die verspreiding van die evangelie en vir die glorie van die Here maak dat hy selfs teen die opdraandes kan blydskap vind...

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Preek op YouTube: https://youtu.be/qVSw1f5xh1E 
  2. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW