Die 1ste hoofstuk van Johannes openbaar so baie oor Jesus. Ook sien ons hoedat Jesus sy eerste dissipels roep. En dit is juis wanneer hulle met die ware identiteit van…
Die Here kom sê vir die volk in baie moeilike omstandighede dat hulle moet skyn. Maar waarom sal hulle skyn, as alles rondom hulle so duister is? Die Here gee…