Opstandingsperspektief – 3. Maria Magdalena
Daar word in al 4 Evangelies duidelik genoem dat Maria Magdalena 'n getuie was van Jesus se kruisiging, begrafnis en opstanding. Maar wie was hierdie vrou en waarom moet ons haar perspektief oor Jesus se opstanding ernstig opneem?
Topics:
Getuienis, Maria Magdalena, Opstanding, Ware Jesus