Die engele verskyn aan die vroue by die leë graf en herinner hulle aan die Here Jesus se woorde oor sy dood en opstanding. Wanneer hulle onthou besef hulle die…
Het jy al ooit gewonder hoe die hemel gaan werk? Hoe werk dit dat ons hier op aarde sterf en begrawe word of veras word en in die hemel 'n…
Soos die gemeente in Korinte, kan ons baie keer in ons koppe besig raak met 'n klomp "wat as" vrae oor geloof. In die wêreld waarin ons leef is dit…
Paulus wy die hele 15de hoofstuk van 1 Korintiërs daaraan om met die gemeente te praat oor die Opstanding van Jesus. Dit lyk asof hulle die pad so bietjie byster…
Die Heer het opgestaan, die Heer het waarlik opgestaan! Ons reeks oor "Die Huis van die Here" gaan voort en vandag op Paassondag kan ons weet dat dit nie in…
Die Heer het opgestaan! Die Heer het waarlik opgestaan! Die Opgestane Here Jesus verander lewens en verander ons perspektief. Omdat Hy leef het ons nog hoop!
Dis Opstandingsondag! Dis die Goeie Nuus wat uitbreek en versprei soos 'n veldbrand! Hoe reageer ons op die Nuus dat Jesus opgestaan het? Ons het dit al soveel keer gehoor.…