Markus Die Misterie word geopenbaar 18th Apr 2025 Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar. Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.