Aan die einde van Markus 12 is Jesus nie meer die een wat vrae antwoord nie. Nou is dit Hy wat die vrae vra en uitsprake maak. In die proses…
Jesus se gesprek met die Joodse leiers by tempel bereik 'n hoogtepunt wanneer 'n skrifgeleerde aan Hom 'n vraag stel oor die grootste gebod. Ons ken hierdie woorde so goed,…
Die godsdienstige leiers stuur nog 'n groep om Jesus te probeer aanvat nadat Hy die tempelplein deurmekaar gekrap het. Hulle loop hulle egter op 'n amper skouspelagtige manier teen Jesus…
Jesus sit sy gesprek op die tempelplein voort met die skrifgeleerdes, familiehoofde en priesterhoofde. Hy vertel vir hulle 'n gelykenis wat ook ons storie is. Waarmee hou ons onsself besig? …
Wat gebeur wanneer mense wat geen ware gesag het nie (en eintlik net hulle gekoopte posisies misbruik), die Een wat al die mag het se gesag probeer uitdaag...?
Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment. Maar hoekom doen Hy dit? En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...?
Belydenisaflegging 2024. Ons kan ons self in verskeie situasies afrva "Wat is die Christelike ding om te doen?" Maar soos die mense langs die pad wat die die takke geswaai…
Jesus genees die blinde Bartimeus. Maar die vraag is of ons kan sien wat Bartimeus kon sien, selfs toe hy nog blind was...
Of ons dit nou wil erken of nie, waar ons sit is vir ons belangrik. So begin Johannes en Jakobus ook planne maak oor watter posisies van eer hulle gaan…
Jesus gebruik die beeld van 'n kameel en die oog van 'n naald om iets te sê oor wat vir die mens onmoontlik is en wat vir God moontlik is.…