‘n Seun vir ‘n seun
Wanneer Jesus voor Pilatus verskyn sien mens hoe die Joodse Raad se sameswerings 'n hoogtepunt bereik. Die skare soek ook al bloed. Dan vind daar 'n ruiltransaksie plaas wat elkeen van ons raak...
Topics:
Barabbas, Genade, Kruisiging, Pilatus, Verhoor, Verlossing