30th Mar 2025

Hy ken jou

Preacher:
Series:
Passage: Markus 14:53-72

Jesus se verhoor vind op 'n vreemde tyd op 'n vreemde plek plaas en lok 'n vreemde optrede van die regter op.  Buite tree Petrus ook anders op as wat hy belowe het om te doen.  Hy ontken dat hy Jesus ken.  Maar vir Jesus is dit nie vreemd nie.  Hy ken mense.  Hy ken ons.  Hy ken jou...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW