Markus Reeks

Die bekende Gelykenis van die Saaier kom met 'n groot uitdaging.  Mens sou kon sê dat dit eerder die "Gelykenis van die grond" kon wees, omdat dit die verskillende grond…
Gewoonlik lees ons die drie kort gelykenisse in Markus 4:21-34 in isolasie en dan mis ons so bietjie die feit dat Jesus eintlik nog besig is om vir sy dissipels…
Ons kyk partykeer (met rede!) vas teen die groot wonderwerk wanneer Jesus die storm stilmaak.  Ons staan in verwondering oor sy groot mag.  Maar daar is 'n ander groot waarheid…
Op Pinksterfees dink ons na oor die uitstorting van die Heilige Gees en ons onthou weer die effek wat dit gehad het op die dissipels.  Dan lees ons hoedat die…
Twee mense uit verskillende klasse val voor Jesus op hulle knieë neer.  Hulle waag dit met Jesus.  Hulle waag dit om alle eer prys te gee deur totaal en al…
Jesus kom in sy tuisdorp, Nasaret, aan en die mense wil niks met Hom te doen hê nie.  As gevolg van dit wat hulle van Hom weet, of dink hulle…

Fees van die Dood

23rd Jun 2024
Jesus stuur sy dissipels uit en terwyl ons wag vir hulle terugkeer vertel Markus vir ons die verhaal van hoe Johannes die Doper sy einde ontmoet het.  Dit is 'n…

Fees van die Lewe

30th Jun 2024
Mens kan eintlik nie die gebeure rondom Herodus se tafel in die voorafgaande gedeelte in afsondering lees van die gebeure in die wildernis met die vermeerdering van die brood nie. …

God loop op water

7th Jul 2024
Jesus antwoord die vraag oor sy identiteit met die vermeerdering van die brood.  Maar dan net om dit nog duideliker te maak antwoord Hy nog sterker met sy optrede net…

Rein of Onrein

14th Jul 2024
Die Fariseërs en die Skrifgeleerdes daag weer vir Jesus uit met 'n vraag oor reinheid en onreinheid.  Jesus se antwoord is reguit en hard: "Dit help niks dat hulle My…