Markus Reeks

Ná die gesprek oor rein en onrein, voeg Jesus daad by die woord en reis na 'n sg. onrein stad en genees die dogtertjie van 'n sg. onrein vrou.  Net…
Die Here Jesus gee vir sy dissipels bietjie 'n hersieningstoets.  Hoe sou ons vaar met daardie hersieningstoets?
Jesus se fokus draai na Jerusalem en dit wat tot op hierdie punt dalk nog bietjie vaag kon wees word nou al duideliker.  Jesus vat sy dissipels (en vir ons!)…
Jesus begin vir sy dissipels leer wat die implikasies van sy Messiaskap vir hul dissipelskap is.  Daardeur wys Hy vir hulle dat Hy deur sy dood en opstanding vir ons…
Net soos wat Moses destyds vir God in 'n wolk op die berg ontmoet het, is die dissipels getuies van 'n ontmoeting met God op die berg.  Maar God bly…
Aan die voet van die berg, ná Jesus se verheerliking op die berg, speel 'n ongelooflike toneel af.  Jesus dryf nie net 'n onrein gees uit nie, maar Hy genees…
Langs die pad hoor Jesus hoe sy dissipels onder mekaar begin stry oor wie van hulle die belangrikste is.  Jesus wys vir hulle dat dinge in sy Koninkryk anders werk…
Jesus gesels nog met sy dissipels oor hulle geveg oor wie die belangrikste is.  Jesus wys vir hulle wat dit beteken om nuttig te wees in God se Koninkryk en…

Verhoudings vir God

29th Sep 2024
Die Fariseërs vra (soos gewoonlik gedryf deur hulle eie selfsugtige begeertes) vir Jesus 'n vraag oor egskeiding.  Die Here se antwoord ontbloot hulle intensies én hulle skynheiligheid.  Maar Hy vat…

Met leë hande

6th Oct 2024
Markus vertel met opset twee verhale direk na mekaar - die kindertjies wat na Jesus toe gebring word, en die ryk jongman met sy vraag oor die ewige lewe.  Die…