14th Jul 2024

Rein of Onrein

Preacher:
Series:
Passage: Markus 6:53-7:23

Die Fariseërs en die Skrifgeleerdes daag weer vir Jesus uit met 'n vraag oor reinheid en onreinheid.  Jesus se antwoord is reguit en hard: "Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie."  Wat is daar in ons lewens wat ons as "godsdienstige wette" aanhang wat ons dalk moet herevalueer sodat ons kan fokus op dit wat saakmaak, en die Here meer getrou kan dien...?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW