27th Aug 2023

Speserye: Marjolein – Reiniging en Redding

Preacher:
Passage: Hebreërs 9:1-28

In die Ou en Nuwe Testament sien ons belangrike momente waar 'n marjoleintakkie (hisoptakkie) gebruik word.  Ons ken vandag hierdie kruie as "Origanum" - hoe kan hierdie kruie ons help onthou van dit wat Jesus vir ons gedoen het...?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW