God het elkeen van ons met sorg ontwerp en geskep om sy beeld uit te dra. Maar daar was ook 'n punt in die geskiedenis wat die aarde as't ware…
Jy het die titel reg gelees - die woordorde is nie omgeruil nie. Ons kan baie keer die Bybel lees met allerhande idees in ons kop en vir verskillende redes…