Laas week het ons gehoor daar is blydskap in eensgesindheid. Maar daardie eenheid is nie so maklik bekombaar nie, want dit vra iets van ons. Dit vra opoffering, dat ons…
Het iemand al ooit vir jou in moeilike omstandighede gesê: "Bly maar net glo"? Hoe het dit jou laat voel? Het dit jou gehelp om beter te voel? Of het…
Ons gesels oor die vraag “Wat het ons nodig?” Die voor die hand liggende antwoord sou vir baie van ons wees dat ons Jesus nodig het, maar glo ons dit…
Ons het deur die jare al so gewoond geraak aan die idee van tyd wat aangedui word as “voor Christus” en “na Christus”. Dat Jesus se koms so groot impak…
Die Heer het opgestaan! Die Heer het waarlik opgestaan! Die Opgestane Here Jesus verander lewens en verander ons perspektief. Omdat Hy leef het ons nog hoop!
Dit is Palmsondag, die begin van Groot Lydensweek, en ons herdenk die intog van die Here Jesus in Jerusalem. Dit bly vreemd dat die Koning met al die mag op…
Die eerste vier verse van die Hebreër brief is so treffend omdat dit vir die lesers, mense opsoek na hoop, kom vertel dat daar in Jesus 'n nuwe begin is. …
Die laaste Sondag voor Advent is tradisioneel "Christus is Koning"-Sondag. Ons vier Jesus as Koning van die konings. Ons lees oor sy Koningskap in Lukas op 'n verrassende plek -…