God is ons seën
Wat beteken dit vir jou as jy sê dat jy is geseënd...? Paulus help ons om te besef dat dit by God alleen begin en dat ons reeds alles in Christus ontvang het. God is die begin en einde van al die seëninge en Hy is waardig om geprys te word.
Topics:
Geseënd, Lofprysing, Seën, Verlossing, Verlossingsplan