Wat beteken dit vir jou as jy sê dat jy is geseënd...? Paulus help ons om te besef dat dit by God alleen begin en dat ons reeds alles in…
Die Gebed van Jabes word baie keer voorgehou as 'n soort "towergebed" om by die Here te kry wat ons wil hê. Die "gebed wat God altyd antwoord"... Dit is…
Die inhoud van die Saligsprekinge is uitdagend vir die wêreld se beskouings van wat en wie die belangrikste is. As ons raaksien waar hierdie 12 verse in Matteus se groter…