Seën my
Die Gebed van Jabes word baie keer voorgehou as 'n soort "towergebed" om by die Here te kry wat ons wil hê. Die "gebed wat God altyd antwoord"... Dit is egter nie die waarheid nie. Soos baie ander sulke truuks wat ons soms wil glo gaan God se arm na ons wil draai, is die lewe nie so eenvoudig nie. Die waarheid is egter soveel ryker en groter en dieper binne in 'n verhouding met God - waar jou beker kan oorloop van God se seën selfs in die moeilikste van omstandighede. Wat is dit waarvoor Jabes nou eintlik hier vra...?
Topics:
Gebed, Geseënd, Jabes, Seën, Verhouding