As ons dan weet dat die Here in ons woon en oral teenwoordig is, hoe lees ons dan Psalms soos byvoorbeeld Psalm 84:2-3 wat sê "Hoe lief het ek u…
As ons dan nou weet dat die huis van die Here in sy Kerk, sy mense is, en nie in geboue nie, en dat dit ook nie in 'n graf…
Ons het die voorreg gehad om getuies te wees by die Belydenisaflegging van 11 van ons jongmense. Dit was 'n groot fees! Hierdie is die opname van gister se boodskap…
Ons gesels oor die vraag “Wat het ons nodig?” Die voor die hand liggende antwoord sou vir baie van ons wees dat ons Jesus nodig het, maar glo ons dit…
Hoe gereeld het jy al gehoor dat iemand vra: “In watse kerk is jy?” Dit is 'n vraag waarop ons natuurlik 'n baie maklike en vinnige antwoord kan hê, maar…
Ons leef in 'n tyd waarin ons idee van wat Kerk is baie sterk uitgedaag word. Wat is kerk vir jou? Petrus help ons om in hierdie tyd die boustene…