21st Sep 2025

Verstandige Verhoudings

Preacher:
Series:
Passage: Efesiërs 5:15-6:9
Service Type:

Paulus wys vir ons wat dit beteken om met wysheid te lewe.  Om deur die Gees vervul te word, die woonplek van God te word het 'n invloed op hoe ons samekomste lyk.  Maar dit het ook 'n invloed op hou ons huishoudings lyk.  Hoe lyk verhoudings, huwelike in die nuwe lewe saam met Christus?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW