Ons het die voorreg gehad om getuies te wees by die Belydenisaflegging van 11 van ons jongmense. Dit was 'n groot fees! Hierdie is die opname van gister se boodskap…
Ons gesels oor die vraag “Wat het ons nodig?” Die voor die hand liggende antwoord sou vir baie van ons wees dat ons Jesus nodig het, maar glo ons dit…
Ons het deur die jare al so gewoond geraak aan die idee van tyd wat aangedui word as “voor Christus” en “na Christus”. Dat Jesus se koms so groot impak…
Ons is vinnig om te kan sê “Jesus is Koning”, maar bedoel ons dit? Glo ons dit regtig? Leef ons op so manier dat dit sigbaar word Wie die Koning…
As ons hoor dat ware liefde oor selfopoffering gaan, dan kan mens maklik wonder of dit moontlik is om dit reg te kry. As ons na verhoudings rondom ons kyk…
Daar is vyf geloofsgewoontes wat ons as gemeente wil deel maak van ons daaglikse lewens. Die eerste is: "Bly Gewortel". Wat beteken dit vir jou? Watter invloed het dit op…