10th Feb 2019 Bly Gewortel Preacher: Cornel Viljoen Series: Geloofsgewoontes 2019 Passage: Kolossense 2:6-7 Daar is vyf geloofsgewoontes wat ons as gemeente wil deel maak van ons daaglikse lewens. Die eerste is: "Bly Gewortel". Wat beteken dit vir jou? Watter invloed het dit op ons lewens as ons werklik in Christus en in sy Woord gewortel bly? Download Files Notes Groei Nader »