Groei Nader
Ons tweede geloofsgewoonte is: "Groei Nader". Ons is die Kerk, die Liggaam van Christus. Ons moet nader aan mekaar en nader aan God groei. Hoe gaan jy groei? Dit gaan oor wat ons SAAM doen, beleef en met mekaar deel.
Hier is ook die links na die twee videos wat ons gekyk het:
Topics:
Groei