Jesus se gesprek met die Joodse leiers by tempel bereik 'n hoogtepunt wanneer 'n skrifgeleerde aan Hom 'n vraag stel oor die grootste gebod. Ons ken hierdie woorde so goed,…
Ons het gewoonlik sterk opinies oor mense wat bereid is/nie bereid is om hul hande vuil te maak nie. Dit het natuurlik, afhangende van die konteks, 'n verskeidenheid van betekenisse.…
Mettertyd het die klem van die Pinksterfees vieringe baie sterk op die Torah - die Wet van God - begin val. Dit Jode het geglo dat dit op dieselfde dag…
Ds. Cornel was Sondag in die hospitaal, maar kon intussen vir ons hierdie week se boodskap opneem sodat ons kan voortgaan met ons preekreeks oor die Brood van die Lewe.…
Die Pinksterfees het ook in die Ou Testament bekend gestaan as "Die Fees van die Eerste Vrugte". Die fees was so diep gewortel in die landbousiklus waarbinne die volk se…
Op Erfenisnaweek kyk ons so bietjie na 'n paar van ons land se monumente en wat hulle beteken. Dan sien ons ook 'n monument in die Bybel wat vir ons…
Vandag vier ons weer Drie-Eenheid Sondag. Ons dink na oor die misterie van die Drie-Enige God. Regdeur die eeue is dit die manier hoe Hy gekies het om Homself te…
Op Pinkstersondag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Handelinge 2 vertel vir ons van hierdie groot gebeurtenis - die geluid van die stormwind en die vuur wat verdeel…
Ons God is 'n Ruimteskepper. Nie net het hy alles in die ruimte geskep nie - van die grootste ster tot die kleinste selletjie. Hy het ook vir elkeen vir…
Ons begin vandag met 'n nuwe reeks, nl. "Braai-offers en Dankoffers". Ons dink na oor ons reaksie op dit wat die Here doen. Hoe lyk ons dankbaarheid en lof elke…