Ons kyk terug oor 42 geseënde jare as gemeente. Ons kan met ons gesigte na die verlede getuig van God se goedheid en grootheid en daarom met die rug gedraai…
Jesaja sê dat soos 'n bruidegom bly is oor sy bruid, so verheug die Here Hom ook oor jou. Is dit hoe jy oor die Here dink - oor hoe…
In Psalm 22 skets Dawid 'n donker prentjie. Hy moes iets verskriklik beleef het om so te voel en uitdrukking aan daardie gevoel te gee deur hierdie woorde neer te…
Op 22 Augustus 2021 het ons ds. Cornel se pa, ds. Pieter Viljoen hierdie preek gepreek. Op 25 Augustus 2021 is ds. Pieter oorlede. In die boodskap verduidelik hy waar…
Laas week het ons gehoor daar is blydskap in eensgesindheid. Maar daardie eenheid is nie so maklik bekombaar nie, want dit vra iets van ons. Dit vra opoffering, dat ons…
Jesus kom kondig sy Visie en Missie en Roeping aan in Lukas 4. Het jy al daaraan gedink dat sy roeping ook ons roeping is? Wat is jou persoonlike visie…
Die wêreldse idee van Kersfees het so algemeen bekend geword dat ons fokus begin wegdraai van waaroor dit eintlik gaan. Adventstyd help ons om weer Kersfees se fokus terug te…
Watter invloed sou dit op jou lewe gehad het as jy regtig geweet het dat jy totaal en al vreesloos kan wees? Hou sou jou lewe dan gelyk het? Maak…
Jesus roep sy dissipels om "vissers van mense" te wees. Hierdie opdrag is ook ons opdrag. Hier by die roeping van die dissipels kry ons die gereedskap om hierdie taak…
Daar in die dieptes, binne-in die vis se maag gebeur daar iets, verander daar iets in Jona se binneste. Die tweede aflewering in ons preekreeks oor “God verander nooit, maar…