Staan Saam

28th Sep 2025
Die bekende Wapenrusting van God lyk so bietjie anders as ons weet waar dit vandaan kom, aan Wie dit behoort en wie dit is wat dit moet aantrek.

Liefde > Offers

26th Jan 2025
Jesus se gesprek met die Joodse leiers by tempel bereik 'n hoogtepunt wanneer 'n skrifgeleerde aan Hom 'n vraag stel oor die grootste gebod.  Ons ken hierdie woorde so goed,…
Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment.  Maar hoekom doen Hy dit?  En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...?

Rein of Onrein

14th Jul 2024
Die Fariseërs en die Skrifgeleerdes daag weer vir Jesus uit met 'n vraag oor reinheid en onreinheid.  Jesus se antwoord is reguit en hard: "Dit help niks dat hulle My…
Weskerk

FREE
VIEW