Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar.  Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.
Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment.  Maar hoekom doen Hy dit?  En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...?

Verhoudings vir God

29th Sep 2024
Die Fariseërs vra (soos gewoonlik gedryf deur hulle eie selfsugtige begeertes) vir Jesus 'n vraag oor egskeiding.  Die Here se antwoord ontbloot hulle intensies én hulle skynheiligheid.  Maar Hy vat…

God loop op water

7th Jul 2024
Jesus antwoord die vraag oor sy identiteit met die vermeerdering van die brood.  Maar dan net om dit nog duideliker te maak antwoord Hy nog sterker met sy optrede net…
Weskerk

FREE
VIEW