Die bekende uitroep van die Musketiers: "Een vir almal en almal vir Een!" kan eintlik vir ons mooi help in ons denke oor Kerkwees. Efesiërs 1 vertel vir ons dat…
Met Pinksterfees vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Op daardie dag is daar in verskillende tale vertel van die groot dinge wat die Here gedoen het en het…
Het jy agtergekom hoe maklik ons mense tipeer of in boksies plaas? Hoe ons dan meer gemaklik is met sekere tipe mense. Die Here Jesus se voorbeeld wys vir ons…
Die Here Jesus kom wys vir ons hoedat daar grense oorgesteek word en verhoudings gebou word wanneer ons saam met mekaar aan tafel sit en saam eet. Hoe is dit…
Ons wil so graag die Here se stem duidelik in ons lewens hoor. Maar die lewe het so gejaag en besig geraak, daar is soveel vorme van lawaai! Word jy…
Hoe leef 'n mens dan heilig? Reg deur die eeue probeer ons hierdie vraag antwoord en dit loop gewoonlik uit op die een of ander vorm van wettisisme. Die Here…
Die begin van ons Pinksterreeks oor "As it is in Heaven". Wat gebeur as ons werklik besef dat ons die kerk IS? Hoe anders gaan ons byeenkomste lyk en waarmee…
Die Lewende God kom skyn sy lig in ons. Ons kyk baie keer in die spieël en voel dat ons te veel foute en seer het om die Here se…
Elkeen van ons het gawes van die Here ontvang, maar elkeen van ons IS ook 'n gawe aan die gemeente, aan die Liggaam van Christus. Dit beteken dat jy nie…
As die Here sê dat ons Hom moet liefhê met ons hele hart, siel en verstand dan vergeet ons soms dat Hy ook ons KRAG byvoeg. Ons moet Hom ook…