19th May 2019

Sy LIG in ons gebroke LIGgame

Preacher:
Series:
Passage: 2 Korintiërs 4:5-11

Die Lewende God kom skyn sy lig in ons. Ons kyk baie keer in die spieël en voel dat ons te veel foute en seer het om die Here se lig te kan laat skyn. Maar Hy kom skyn juis deur die krake! Ons brose liggame is juis 'n getuienis dat ons krag nie uit onsself kom nie, maar van Hom af en getuig van sy Oorwinning.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW