Baie Lede, Een Liggaam
Elkeen van ons het gawes van die Here ontvang, maar elkeen van ons IS ook 'n gawe aan die gemeente, aan die Liggaam van Christus. Dit beteken dat jy nie alles hoef te doen en orals hoef te wees nie, maar dat jy daar waar jy is jou deel kan doen. Die Here het vir jou 'n plekkie om vol te staan! Hoe is jou liggaam 'n konkrete uitdrukking van genade?
Topics:
40 Dae, Eenheid, Liggaam van Christus, Metamorfose, verander, Verandering, Vernuwing