Die begin van ons 40 Dae Liggaamsbou Transformasie. Romeine 12:2 praat van verandering en vernuwing. Maar hierdie verandering kom nie uit onsself nie - dit kom van God af!
Dis Opstandingsondag! Dis die Goeie Nuus wat uitbreek en versprei soos 'n veldbrand! Hoe reageer ons op die Nuus dat Jesus opgestaan het? Ons het dit al soveel keer gehoor.…
Palmsondag: Ons onthou dat die Here Jesus op 'n donkie by Jerusalem ingery het. Dit openbaar so baie oor Wie Hy is - die Messias en die Koning! Hoe reageer…
Psalm 126 is 'n pelgrimslied wat gaan oor hoe God die mens se lot keer op keer verander. Hy maak drome 'n werklikheid. Hy bring vreemdes weer tuis. Dit alles…
Psalm 148 vertel vir ons dat daar nêrens 'n plek in die hele skepping is waar die Here nie geprys moet word nie. Daar is ook nêrens 'n skepsel, groot…
Die Bybel is baie ernstig oor die belang van rus. In Markus praat die Here daarvan dat die Koninkryk van die Hemel soos 'n mosterdplant is wat groot word en…
Ons derde geloofsgewoonte is: "Dra Vrugte". Dit gaan oor hoe ons geloof prakties sigbaar word. Die vrugte van die Gees word in Galasiërs 5 genoem, maar dit is ook meesterlik…
Ons tweede geloofsgewoonte is: "Groei Nader". Ons is die Kerk, die Liggaam van Christus. Ons moet nader aan mekaar en nader aan God groei. Hoe gaan jy groei? Dit gaan…
Daar is vyf geloofsgewoontes wat ons as gemeente wil deel maak van ons daaglikse lewens. Die eerste is: "Bly Gewortel". Wat beteken dit vir jou? Watter invloed het dit op…