3rd Mar 2019

Gee Skaduwee

Preacher:
Passage: Markus 4:32

Die Bybel is baie ernstig oor die belang van rus.  In Markus praat die Here daarvan dat die Koninkryk van die Hemel soos 'n mosterdplant is wat groot word en skaduwee gee vir al die voëls.  Daar is skuiling en rus. Hoe is ons ("die liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul - Ef 1:23) agente van rus? Hoe gee ons skaduwee vir mense met wie ons paaie kruis?

Download Files Notes

Topics:
Weskerk

FREE
VIEW