Nege jongmense het Sondag 3 November Openbare Belydenis van Geloof afgelê. Hulle (en ons!) is belydende lidmate van die kerk wat moet getuig en getuig en getuig, tydig en ontydig.…
Die Here Jesus vier self ook die Huttefees en gebruik die beeldryke simboliek wat die feesgangers al te goed ken om groot dinge oor Homself te openbaar! Hy is die…
Dis Oktober en ons vier weer Lofofferfees. Ons leer hierdie jaar so bietjie by die Sukkotfees hoe lyk 'n regte dankbaarheidsfees. Hierdie week ontdek ons die 4 hoof elemente van…
Psalm 103 beskryf so mooi hoe die Here se genade werk en boonop ook wat ons reaksie daarop behoort te wees. Maar om die Here te loof "met alles wat…
Die woorde van Johannes 3:16 is seker die bekendste in die hele Bybel. Maar dit beteken dat ons dit dalk al te veel gehoor het en die diepte daarvan soms…
In Romeine praat Paulus baie ernstig oor vryspraak deur geloof. Vryspraak gaan alles oor wat God doen om ons in die regte verhouding met Hom te plaas. Ons reaksie op…
Op Bybelsondag het ons gesels oor die tweede Sola in ons reeks nl. Sola Scriptura. Ons lees uit Ps 119 en ontdek die Psalmdigter se navolgbare liefde vir die Woord,…
Die Here is die Verlosser van Verraaiers! Verraaiers soos Judas, en verloëners soos Petrus, en verraaiers soos ek en jy... Sy antwoord op boesemvriende/sielsgenote wat saam met Hom aan tafel…
Al is die mens ontrou, God bly getrou. Sy liefde brand te sterk! Hy sal brul soos 'n leeu en sy kinders terugroep. En Hy doen dit wanneer die Leeu…
As ons soos die Psalmdigter terugkyk dan sien ons die magtige dade van die Here raak. Ons sien die Oorwinning wat die Here behaal het. Daar is 'n nuwe lied…