Hy sal brul soos ‘n Leeu
Al is die mens ontrou, God bly getrou. Sy liefde brand te sterk! Hy sal brul soos 'n leeu en sy kinders terugroep. En Hy doen dit wanneer die Leeu van Juda se brul gehoor word aan die kruis as die Lam van God.
Topics:
Lam, Leeu, Liefde, Redding, Verlossing