15th Sep 2019

Soli Deo Gloria

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 103

Psalm 103 beskryf so mooi hoe die Here se genade werk en boonop ook wat ons reaksie daarop behoort te wees. Maar om die Here te loof "met alles wat ek is", soos die Psalm sê, moet meer as net woorde wees - dit moet uit ons harte kom. Opreg, eerlik en broos kan ons voor die Here gaan staan en Hom loof met alles wat ons is - Hy is waardig om geprys te word!

Kliek HIER vir die link na die video wat ons Sondag saam gekyk het.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW