8th Sep 2019

Solus Christus

Preacher:
Series:
Passage: Johannes 3:14-17

Die woorde van Johannes 3:16 is seker die bekendste in die hele Bybel. Maar dit beteken dat ons dit dalk al te veel gehoor het en die diepte daarvan soms miskyk.  Hierin openbaar die Here Homself as enigste verlosser en vertel ook vir ons wat dit beteken om in Hom te glo.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW