Getuies van die Goeie Nuus
Nege jongmense het Sondag 3 November Openbare Belydenis van Geloof afgelê. Hulle (en ons!) is belydende lidmate van die kerk wat moet getuig en getuig en getuig, tydig en ontydig. Waarvan moet ons getuig? Die Goeie Nuus - dat Jesus Christus ons Verlosser is!
Topics:
Belydenis van Geloof, Getuienis